Event starts in
Free
What's on
Kom vier Kersfees saam met Suider-Paarl Gemeente by die Kerssangdiens 2026 op Sondag 29 November.
Daar is twee dienste, om 09:30 en om 18:30. Elke diens het plek vir 450 mense.
Kaartjies is gratis, maar bespreking is noodsaaklik. Kies asseblief die diens wat jy gaan bywoon wanneer jy bespreek.
Merk ook by die bespreking aan as jy 'n bordjie soet of sout tuisgebak vir ná die diens saambring.
Tickets
-
09:30-diens
On sale
Free
-
18:30-diens
On sale
Free
Free